1 Samuel 30:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Dawid met sy manne die stad inkom, lê dit daar met vuur verbrand, en hulle vroue en hulle seuns en hulle dogters was as gevangenes weggevoer.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-5