1 Samuel 30:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Dawid by die tweehonderd man kom wat te moeg was om agter Dawid aan te gaan en wat hulle by die spruit Besor laat bly het, trek hulle uit, Dawid en die manskappe wat by hom was, tegemoet; en Dawid het met die manskappe nader gekom en hulle na die welstand gevra.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:14-24