1 Samuel 30:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het hulle verslaan van die aandskemering af tot die aand van die volgende dag, sodat niemand van hulle vrygeraak het nie, behalwe vierhonderd jongmanne wat op kamele gespring en gevlug het.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:13-25