1 Samuel 30:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid vra hom: Sal jy my afbring na hierdie bende? En hy sê: Sweer vir my by God dat u my nie sal doodmaak en my nie sal uitlewer in die hand van my heer nie; dan sal ek u afbring na hierdie bende.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:7-21