1 Samuel 30:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarby gee hulle hom ’n stuk vyekoek en twee rosynekoeke. En toe hy geëet het, het hy weer bygekom; want hy het drie dae en drie nagte geen brood geëet of water gedrink nie.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:10-21