1 Samuel 3:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel het bly lê tot die môre toe. En hy het die deure van die huis van die Here oopgemaak; maar Samuel was bevrees om die gesig aan Eli mee te deel.

1 Samuel 3

1 Samuel 3:6-21