1 Samuel 29:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop sê Dawid vir Agis: Maar wat het ek gedoen? Of wat het u in u dienaar gevind van die dag af dat ek voor u gewees het tot vandag toe, dat ek nie mag gaan veg teen die vyande van my heer die koning nie?

1 Samuel 29

1 Samuel 29:3-11