1 Samuel 29:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die Filistyne het hulle hele leër by Afek versamel, terwyl Israel laer opgeslaan het by die fontein wat by Jísreël is.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-3