1 Samuel 28:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die vrou sê vir hom: Jy weet tog self wat Saul gedoen het; hoe hy die dodebesweerders en waarsêers uit die land uitgeroei het. Waarom stel jy dan ’n val vir my op om my dood te maak?

1 Samuel 28

1 Samuel 28:6-12