1 Samuel 28:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul sê aan sy dienaars: Soek julle vir my ’n vrou wat ’n dodebesweerster is, dat ek na haar kan gaan en haar raadpleeg. En sy dienaars sê vir hom: Daar is ’n vrou, ’n dodebesweerster, in En-Dor.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-11