1 Samuel 28:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel het gesterwe, en hulle het oor hom gerouklaag, die hele Israel, en hom begrawe in Rama, naamlik in sy stad. En Saul het die dodebesweerders en die waarsêers uit die land verwyder.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-11