1 Samuel 28:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vrou het ’n kalf in die stal by die huis gehad en dit gou geslag, en sy het meel geneem en geknie en daar ongesuurde koeke van gebak.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:22-25