1 Samuel 28:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het dan vir Homself gedoen soos Hy deur my diens gespreek het, en die Here het die koningskap uit jou hand geskeur en dit aan jou naaste, aan Dawid, gegee.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:10-24