1 Samuel 27:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar geen man of vrou het Dawid laat lewe om dié na Gat te bring nie, want hy het gedink: Anders sal hulle ons aangee en sê: So het Dawid gehandel. En dit was sy manier al die dae wat hy in die land van die Filistyne gewoon het.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:9-12