1 Samuel 26:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abísai sê vir Dawid: Vandag het God u vyand in u hand oorgelewer; laat ek hom tog nou met sy spies in een slag teen die grond vassteek sonder om dit ’n tweede keer te doen.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-15