1 Samuel 26:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop sê Saul vir Dawid: Geseënd is jy, my seun Dawid! Jy sal groot dinge doen en sekerlik die oorhand kry. Daarop het Dawid verder gegaan, en Saul het na sy woonplek teruggekeer.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:24-25