1 Samuel 26:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here tog vergeld aan elkeen sy regverdigheid en sy getrouheid — die Here het u vandag in my hand gegee, maar ek wou nie my hand teen die gesalfde van die Here uitsteek nie.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:21-25