1 Samuel 26:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat my heer die koning dan nou luister na die woorde van sy dienaar: As die Here u teen my aanhits, bied Hom dan ’n spysoffer aan; maar as dit mensekinders is — vervloek is hulle voor die aangesig van die Here, omdat hulle my vandag verdrywe, sodat ek my nie kan aansluit by die erfdeel van die Here nie deurdat hulle sê: Gaan weg, dien ander gode!

1 Samuel 26

1 Samuel 26:15-23