1 Samuel 26:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en Dawid het geroep na die manskappe en na Abner, die seun van Ner, en gevra: Antwoord jy nie, Abner? Toe antwoord Abner en sê: Wie is jy wat na die koning roep?

1 Samuel 26

1 Samuel 26:11-15