1 Samuel 25:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou, ek het gehoor dat u skeerders het; nou ja, u wagters was met ons saam; ons het hulle nie beledig nie, en hulle het ook niks vermis al die dae wat hulle in Karmel was nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:4-16