1 Samuel 25:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar so waar as die Here, die God van Israel, leef wat my verhinder het om aan jou kwaad te doen — as jy my nie gou tegemoetgekom het nie, voorwaar, daar sou van Nabal niemand wat manlik is, tot die môrelig oorgebly het nie!

1 Samuel 25

1 Samuel 25:27-41