1 Samuel 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het aan sy manne gesê: Mag die Here my bewaar dat ek so iets aan my heer, die gesalfde van die Here, sou doen om my hand teen hom uit te steek; want hy is die gesalfde van die Here.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:1-10