1 Samuel 24:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want as iemand sy vyand aantref, sal hy hom op ’n goeie pad laat gaan? Maar die Here sal jou die goeie vergelde vir wat jy vandag aan my gedoen het.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:12-23