1 Samuel 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos die spreekwoord van die voorvaders sê: Uit die goddelose gaan goddeloosheid uit. Maar my hand sal nie teen u wees nie.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:8-20