1 Samuel 23:27-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. kom daar ’n boodskapper by Saul en sê: Maak gou en kom, want die Filistyne het ’n inval in die land gedoen.

28. Daarop het Saul omgedraai en Dawid nie meer agternagejaag nie, maar die Filistyne tegemoetgetrek. Daarom noem hulle daardie plek Rots van Skeiding.

1 Samuel 23