1 Samuel 23:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Saul met sy manne trek om hom te soek, is dit aan Dawid geboodskap; daarom het hy afgetrek na die rots en in die woestyn Maon gebly. Maar Saul het dit gehoor en Dawid agternagejaag, die woestyn Maon in.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:19-28