1 Samuel 23:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan tog heen, maak verder klaar en ondersoek en bekyk die plek waar sy spoor is, wie hom daar gesien het; want aan my is gesê dat hy baie listig is.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:20-24