1 Samuel 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe raadpleeg Dawid die Here en vra: Sal ek gaan en daardie Filistyne verslaan? En die Here sê vir Dawid: Gaan en verslaan die Filistyne en verlos Kehíla.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-5