1 Samuel 22:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Toe Ábjatar aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here vermoor het,

22. sê Dawid vir Ábjatar: Ek het daardie dag toe Doëg, die Edomiet, daar was, geweet dat hy dit sekerlik aan Saul sou vertel. Ek is die oorsaak van die dood van al die lede van u familie.

23. Bly by my, wees nie bevrees nie; want die wat my lewe soek, soek u lewe ook; want u is by my in goeie bewaring.

1 Samuel 22