1 Samuel 21:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Dawid die priester en sê vir hom: Sekerlik is die vroue aan ons onthou soos altyd wanneer ek uittrek. Dus is die uitrustings van die dienaars heilig, alhoewel dit ’n ongewyde onderneming is — hoeveel te meer as hulle vandag deur die uitrusting geheilig word!

1 Samuel 21

1 Samuel 21:4-9