1 Samuel 20:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jónatan sê vir Dawid: Gaan in vrede, omdat ons twee in die Naam van die Here gesweer en gesê het: Die Here sal tussen my en jou wees, en tussen my nageslag en jou nageslag vir altyd.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:37-43