1 Samuel 20:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê aan die dienaar: Loop soek tog die pyle wat ek afskiet. En terwyl die dienaar loop, skiet hy ’n pyl dwarsoor hom heen.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:29-43