1 Samuel 20:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe op die volgende, die tweede dag na die nuwemaan, Dawid se plek leeg was, sê Saul vir sy seun Jónatan: Waarom kom die seun van Ísai gister sowel as vandag nie na die maaltyd nie?

1 Samuel 20

1 Samuel 20:24-28