1 Samuel 20:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, ek sal die dienaar stuur en sê: Gaan soek die pyle! As ek uitdruklik aan die dienaar sê: Daar is die pyle, van jou af duskant toe, bring dit — dan kan jy maar kom; want jy is veilig en daar is niks nie, so waar as die Here leef!

1 Samuel 20

1 Samuel 20:11-29