1 Samuel 20:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Jónatan vir Dawid: Die Here, die God van Israel, is getuie dat ek my vader môre of oormôre op hierdie tyd sal uitvra; en as dit gunstig is vir Dawid, sal ek dan nie na jou stuur en jou dit openbaar nie?

1 Samuel 20

1 Samuel 20:8-16