1 Samuel 2:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal wat in jou huis oorbly, sal kom om hulle voor hom neer te buig vir ’n geldstukkie en ’n broodjie, en hulle sal sê: Voeg my tog by een van die priesterordes, dat ek ’n stukkie brood kan eet.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:27-36