1 Samuel 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie; want die Here is ’n God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:1-12