1 Samuel 2:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die Here sowel as by die mense.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:24-36