1 Samuel 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en steek in die kastrol of in die pot of in die pan of in die skottel: alles wat die vurk optrek, neem die priester vir homself. So het hulle met al die Israeliete gedoen wat daar, in Silo, gekom het.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:4-19