1 Samuel 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wat met die Here twis, word verpletter; oor hulle donder Hy in die hemel; die Here oordeel die eindes van die aarde, en Hy gee sterkte aan sy koning en verhef die horing van sy gesalfde.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:9-14