1 Samuel 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hy het sy lewe gewaag en die Filistyn verslaan, en die Here het aan die hele Israel ’n groot oorwinning besorg. U het dit gesien en u was bly; waarom sal u dan aan onskuldige bloed u besondig deur Dawid sonder oorsaak dood te maak?

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-15