1 Samuel 19:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook self sy klere uitgetrek en ook voor Samuel geprofeteer en ontbloot neergeval daardie hele dag en die hele nag. Daarom sê hulle: Is Saul ook onder die profete?

1 Samuel 19

1 Samuel 19:16-24