1 Samuel 19:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop stuur Saul boodskappers om Dawid te gaan haal. Maar toe hulle die skare profete sien profeteer, met Samuel as leier aan hulle hoof, het die Gees van God oor die boodskappers van Saul gekom, sodat hulle ook geprofeteer het.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:14-24