1 Samuel 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop stuur Saul die boodskappers om Dawid te besoek met die opdrag: Bring hom met bed en al na my toe, dat ek hom kan ombring.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:13-23