1 Samuel 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het baie kwaad geword, want hierdie woord was verkeerd in sy oë. En hy sê: Hulle het Dawid die tienduisende gegee, maar my die duisende gegee; hy moet nou nog net die koningskap kry!

1 Samuel 18

1 Samuel 18:4-9