1 Samuel 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die volgende dag het die bose gees van God oor Saul vaardig geword, sodat hy rasend was binne-in die huis terwyl Dawid soos elke dag met sy hand speel, en Saul ’n spies in sy hand hou.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:5-19