1 Samuel 18:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN nadat hy sy gesprek met Saul beëindig het, het die siel van Jónatan verkleef geraak aan die siel van Dawid, en Jónatan het hom liefgekry soos sy eie siel.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-9