1 Samuel 17:57 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Dawid terugkom nadat hy die Filistyn verslaan het, het Abner hom geneem en hom voor Saul gebring, met die hoof van die Filistyn in sy hand.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:47-58