1 Samuel 17:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het die kinders van Israel teruggekeer van die hewige agtervolging van die Filistyne en hulle laer geplunder.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:52-58