1 Samuel 17:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Filistyn vra vir Dawid: Is ek ’n hond dat jy met stokke na my toe kom? En die Filistyn het Dawid vervloek by sy gode.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:37-44